Prinses Diana sou 62ste verjaardag vier

Lees ook :

(Fotokrediet: The Times)
(Fotokrediet: The Times)

Prinses Diana sou op 1 Julie haar 62ste verjaardag vier.

Diana het in 1981 deel geword van die Britse koninklike familie toe sy met die troonopvolger, prins Charles, getroud is. Hulle was tot 1996 getroud. Twee seuns, prins William en prins Harry, is uit die huwelik gebore. Die seuns was maar onderskeidelik 15 en 13 jaar oud ten tye van hulle ma se dood.

Lt. Hy was die seun van die eienaar van Londen se bekende Harrods, Mohamed Fayed.

Die paartjie was saam met die bestuurder, Henri Paul, in die motor, toe hulle deur verskeie fotograwe en joernaliste agtervolg is. Die motor het teen ‘n betonversperring in die Pont de Alma-tonnel gebots. Diana is oorlede van ernstige beserings wat sy opgedoen het. Die ander twee insittendes van die motor het ook in die ongeluk omgekom.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief