Polisie ondersoek saak van brandstigting na vrou, twee kinders branddood vryspring
Die slagoffer het daarin geslaag om die kinders te gryp en uit die huis te kom en het hulp by 'n buurman se huis…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,219 op Sunday 2 July 2023.
Die slagoffer het daarin geslaag om die kinders te gryp en uit die huis te kom en het hulp by 'n buurman se huis…
“Hierdie voorvalle is weereens ’n bewys daarvan dat AfriForum se spesialisopleiding, toerusting en samewerking met ander rolspelers uiters suksesvol is."
Vyf slagoffers het tydens die skietery beserings opgedoen.
Die 53-jarige Bailey is in Mei vanjaar in Wynberg vermoor.
Vyf kinders van tussen vyf (4) en sewe (7) het ten tyde van die botsing agter op die bakkie gesit.
Volgens Reaction Unit South Africa (Rusa) het lede omstreeks 19:28 'n oproep om bystand ontvang vir twee insittendes wat in die omgeslaande wrak van…
Die area waar die ongeluk plaasgevind het, is dieselfde plek op die baan waar die F2-bestuurder Anthoine Hubert in 2019 dood is.
In die video vra Karlien se seuntjie dat sy haar klere moet uitpak "want sy mag nie ry nie."
Volgens Arrive Alive het die ongeluk Vrydag in die vroeë oggendure plaasgevind.