Daar is beweerde protesaksie tussen Kimberley en Griekwastad. Die ingang na Schmidsdriftweg word versper, maar voertuie op die N8 word deurgelaat. Polisie is op die toneel.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: