Prys van petrol kan in Maart styg, terwyl dieselprys daal

Lees ook :

Prys van petrol styg moontlik in Maart fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in  die prys van petrol en ‘n daling in die prys van diesel in Maart.

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Maart

Die prys van 93-oktaan petrol kan styg met 18 sent per liter, terwyl die prys van 95-oktaan 5 sent per liter meer kan kos. Die prys van 0.05%-diesel kan daal met 4 sent per liter en die prys van 0.005% diesel met 11 sent per liter.

Dit is nie die finale pryse nie en kan verander voor dit amptelik aangekondig word.

Bronne: BusinessTech, The South African, SwisherPost

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Maart

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief