Prysverlaging vir brandstof vir Oktober bekend

Lees ook :

Amptelike brandstofprys vir die maand bekend
Amptelike brandstofprys vir die maand bekend fotokrediet; Canva

Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die amptelike brandstofprys vir Oktober bekend gemaak.

93-oktaan petrol se prys daal met R1.06 per liter en 95-oktaan daal met R1.14 per liter. Die prys van diesel 0.05% daal met R1.14 per liter en diesel 0.005% daal met R1.12 per liter.

Paraffien sal R1.11 per liter minder kos.

Die pryse sal Woensdag 2 Oktober amptelik aangepas word.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, IOL

Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief