Publiek oor hondsdolheid by Kaapse pelsrobbe gewaarsku

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse regering het ‘n waarskuwing oor hondsdolheid by Kaapse pelsrobbe, en voorkomende maatreëls, uitgereik.

Die regering wil hê die publiek moet ingelig wees en weet hoe om op te tree wanneer hulle paaie kruis met dié diere wat vreemde gedrag openbaar.

In ‘n inligtingstuk hier onder is die kontakinligting van nege veeartse van verskeie areas in die Wes-Kaap.

Kontak met die robbe moet ten alle tye vermy word. Indien gebyt, moet onmiddellike mediese hulp bekom word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief