Nuusflits Uitgawe 1,692 — Thursday 17 October 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,692 op Thursday 17 October 2024.
Man oor ‘gesteelde vleis’ aangerand, deur polisie opgespoor
MPUMALANGA. – ‘n Man wat in video’s op sosiale media te sien is waar hy ‘n bakkie uitpak omdat hy van diefstal beskuldig is…
Vliegtuigongeluk op gholfbaan
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte vliegtuig het net voor 13:00 by die Beachwood-gholfklub in Durban-Noord geval. Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê die diens is…
Publiek oor hondsdolheid by Kaapse pelsrobbe gewaarsku
WES-KAAP. – Die Wes-Kaapse regering het ‘n waarskuwing oor hondsdolheid by Kaapse pelsrobbe, en voorkomende maatreëls, uitgereik. Die regering wil hê die publiek moet…
63 000 mense sonder water – raadslid
VRYSTAAT. – Die Masilonyana- plaaslike munisipaliteit, wat Theunissen as hoofdorp, Brandfort, Winburg en Verkeerdevlei bedien, het volgens die DA sedert 10 September tot ‘n…
Seun gevonnis wat ma oor ‘kankerdiagnose en finansiële stres’ doodmaak
OOS-KAAP. – Maurice Butlion (35) is lewenslange tronkstraf vir die moord op sy ma in die hooggeregshof in Gqeberha opgelê. Vir brandstigting is hy…
Saak van 7 verdagtes wat ‘inbrekers aanrand’ uitgestel
MPUMALANGA. – Sewe verdagtes het Woensdag op aanklagte van moord, poging tot moord en ontvoering in die Emalahleni-landdroshof verskyn. Kapt. Magonseni Nkosi sê die…
Moord- en roofverdagtes van Kathu weer in hof
NOORD-KAAP. – Kgotso Gaobuse (19) en Mosimanegape Bloem (41) het Maandag vir die moord op Mohammed Ferazi (31), die werknemer van ‘n winkel, in…
Voormalige speaker vra vir meer inligting
Nosiviwe Mapisa-Nqakula het in die hooggeregshof in Pretoria, waar sy op aanklagte van korrupsie en geldwassery voorgekom het, aansoek gedoen om gedeeltes B en…
Liam Payne van One Direction val na sy dood
Liam James Payne (31), eens deel van die wêreldberoemde pop-boyband One Direction, het Woensdag gesterf toe hy van die derde vloer van die CasaSur…