Ramaphosa onderteken môre NGV-wet

Lees ook :

Ramaphosa onderteken môre NGV-wet
Ramaphosa onderteken môre NGV-wet fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Ramaphosa sê hy gaan definitief binnekort NGV-wetsontwerp teken

President Cyril Ramaphosa onderteken môre die nasionale gesondheidsversekeringwetsontwerp.

Die presidensie het gister bevestig die wetsontwerp word môre ’n wet. Ramaphosa sal die wet by die Uniegebou in Pretoria onderteken.

Bronne: IOL, eNCA, ECR

Lees ook: Ramaphosa sê hy gaan definitief binnekort NGV-wetsontwerp teken

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief