Powerball uitslae vir 14 Mei 2024
Boerpotte: PowerBall: R38 miljoen PowerBall Plus: R17 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 04, 09, 39, 41, 44. Powerball: 19. PowerBall Plus: 04, 06, 16, 22, 43. Powerball: 13. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,536 op Tuesday 14 May 2024.
Boerpotte: PowerBall: R38 miljoen PowerBall Plus: R17 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 04, 09, 39, 41, 44. Powerball: 19. PowerBall Plus: 04, 06, 16, 22, 43. Powerball: 13. Daily lotto:…
Die sanger en fotograaf Willem Botha moes onlangs sy perd, Cyclips, finaal groet. Hy het hom gekry toe die perd vier jaar oud was,…
Die Afrikaanse sangeres Bernice West se nuutste enkelsnit, Net Dans, is onlangs uitgereik. Die lied is op alle digitale platforms beskikbaar. Net Dans is…
TSHWANE, GAUTENG. – ‘n Noodoproep wat aanvanklik vir ’n brand en toe ’n beseerde man gemaak is, het Dinsdagoggend tot die ontdekking van twee…
VRYSTAAT. – Mpho Kapotsa (8) oftewel Bokamoso, in gr. 2, is deur haar ma by Bloemspruit-polisiestasie as vermis aangemeld. Sy het nie na skool…
ZAMDELA, VRYSTAAT. – Ses tienerseuns, tussen die ouderdom van 16 en 19 jaar, is deur die polisie in hegtenis geneem nadat ‘n man (25)…
Lees ook: Vrou red suster deur krokodil op die snoet te slaan FRANKRYK. – Twee gevangenisbeamptes is oorlede na ‘n aanval op ‘n voertuig…
GIBRALTAR, SPANJE. – ’n Seiljag is Sondag in die Gibraltar-kanaal suid van Spanje deur ‘n onbekende aantal orkas gesink. Daar was twee mense aan boord…
Lees ook: Vodacom en Makate ontmoet die week oor moontlike skikking in Please Call Me-saak Vodacom het in hulle jaarlikse verslag gesê as die…
NOORD-KAAP. – Altesaam 63 nuwe polisievoertuie is Maandag in Kimberley aan verskeie polisiestasies in die provinsie oorhandig. Lt.kol. Sergio Kock sê lt.genl. Koliswa Otola…