Ramaphosa onderteken vandag die NGV

Lees ook :

Ramaphosa onderteken vandag die NGV
Ramaphosa onderteken vandag die NGV fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Ramaphosa onderteken môre NGV-wet

PRETORIA. – President Cyril Ramaphosa onderteken vandag die omstrede nasionale gesondheidsversekeringwetsontwerp (NGV).

Die besluit is Maandag deur Ramaphosa se kantoor aangekondig. Opposisiepartye en gemeenskapsorganisasies het gedreig om hofaksie daarteen te neem, omdat dit volgens hulle vir SA onbekostigbaar is, nie regtig beter gesondheidsorg teweeg gaan bring nie en die individu sy reg om ‘n keuse te hê in die tipe mediese sorg wat hy verlang, gaan ontneem.

Die regering hou vol die NGV het ten doel om universele gesondheidsversekering te voorsien deur fondse byeen te bring sodat almal toegang tot dieselfde gesondheidsdienste kan hê.

Bronne: eNCA, IOL, EWN

Lees ook: Ramaphosa onderteken môre NGV-wet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief