Ramaphosa spreek hartseer uit oor dood van voormalige adjunkpresident, David Mabuza

Lees ook :

fotokrediet: Wikipedia

President Cyril Ramaphosa het sy hartseer uitgespreek oor die dood van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza.

Mabuza is vandag in die ouderdom van 64 ná ‘n kort siekbed oorlede.

Ramaphosa het sy medelye teenoor Mabuza se familie en vriende uitgespreek.

Bronne: SA Regering

Lees ook: Sokkerspeler Diogo Jota en broer oorlede in motorongeluk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief