Daily lotto uitslae vir 3 Julie 2025
Boerpot: R550 000 Uitslae: 03, 05, 15, 18, 33 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,951 op Thursday 3 July 2025.
Boerpot: R550 000 Uitslae: 03, 05, 15, 18, 33 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
President Cyril Ramaphosa het sy hartseer uitgespreek oor die dood van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza. Mabuza is vandag in die ouderdom van 64…
Gasvryheid was aan die orde van die dag tydens WRK-lede se besoeke aan plaaslike NG Kerke op Sondag 22 Junie 2025, skryf Hendrien van Vliet…
SPANJE. – Die 28-jarige Portugees en Liverpool FC-speler, Diogo Jota, en sy broer, Andre Felipe, is vanoggend in ’n motorongeluk in Spanje oorlede. Lees…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het op 2 Julie 2025 die publiek daaraan herinner dat die reg op toegang tot gesondheidsorg in Suid-Afrika…
VK. – Aanklaers het gesê verdere aanklagtes word oorweeg teen die voormalige verpleegster Lucy Letby wat tussen 2015 en 2016 sewe babas doodgemaak het…
KRETA, GRIEKELAND. – Sowat 3 000 mense is ontruim ná ’n massiewe veldbrand op die Griekse eiland Kreta uitgebreek het. Lees ook: Verskeie mense…
BALI. – Vier mense is dood en sowat 30 word vermis nadat ’n veerboot met 65 passasiers Woensdag naby Bali gesink het. Altesaam 31…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. Een van die kouefronte begin vandag en sal sneeu, reën en erge wind meebring. Lees…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie en veiligheidsagentskappe sal Saterdag by die Hollywoodbets Durban July by die Greyville-renbaan ontplooi word. Die beplanning vir Saterdag deur die…