Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en donderstorms vir die eerste week van Desember vir die sentrale en oostelike dele van die land voorspel.
Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik
Volgens die weerdiens sal daar veral in die middae en vroëe aand reën en donderstorms te wagte wees.
Die weerdiens het gewaarsku dat mense die weer moet dophou vir enige ontwikkelende storms.
Bron: SAWD
Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik





