Lees ook: Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal
Geen weerwaarskuwings is nog vir vandag uitgereik nie, maar reën is vir al die provinsies behalwe die Wes-Kaap voorspel.
Mis sal in die Vrystaat, Wes-Kaap, Noord-Kaap en KwaZulu-Natal waargeneem kan word.
Dit volg na verskeie oorstromings die week na hewige storms voorgekom het. Vyf mense is in KwaZulu-Natal dood na die swaar reën.
Bronne: The Citizen, Saws
Lees ook: Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal





