Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën met moontlike donderstorms vir vandag in dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.
Lees ook: LottoPlus 1-boerpot vir vandag staan op R10 miljoen
Dit sal na verwagting warm wees in die res van die land. Nog geen weerwaarskuwings is uitgereik nie, maar mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: SAWD
Lees ook: LottoPlus 1-boerpot vir vandag staan op R10 miljoen