Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën en moontlike donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en die Oos-Kaap voorspel.
Lees ook: Wenner van R124 m. Powerball-boerpot antwoord byna nie foon nie
Vir Donderdag word reën voorspel vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap, met koue temperature en moontlike donderstorms.
Reën word vir Vrydag voorspel vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap, met moontlike donderstorms en koue temperature.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: SAWD
Lees ook: Wenner van R124 m. Powerball-boerpot antwoord byna nie foon nie





