Reën vir grootste deel van die land voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir meeste van die land
Reën voorspel vir meeste van die land fotokrediet: Canva

Lees ook: Saws waarsku oor erge reën

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir die grootste deel van die land voorspel. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge reën en moontlike oorstromings is vir Gauteng, KZN en Mpumalanga uitgereik.

Mense word herinner om die weer vir veranderinge in hulle omgewing dop te hou.

Bronne: Saws

Lees ook: Saws waarsku oor erge reën

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief