Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir môre en Saterdag voorspel

Reën voorspel vir môre en Saterdag

fotokrediet: Canva
Reën voorspel vir môre en Saterdag fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir môre vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.

Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën vir KZN uitgereik

Reën is vir Saterdag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Wes-Kaap voorspel.

Nog geen waarskuwings is uitgereik nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën vir KZN uitgereik