Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die naweek voorspel.
Lees ook: Wees vandag erge reën te wagte
Al nege provinsies van die land kan die naweek reën te wagte wees. Waarskuwings oor oorstromings is uitgereik.
Die weerdiens het ook reën oor die grootste deel van die land vir Saterdag en Sondag voorspel.
Bronne: SAWD
Lees ook: Wees vandag erge reën te wagte





