Reën vir vandag voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën vir vandag in die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap en Noord-Wes voorspel.

Lees ook: Sowat 8 mense dood in grondverskuiwings en oorstromings in Suidoos-Asië

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings is vir dele van die Noord-Kaap uitgereik.

Die Oos-Kaap kan moontlik donderstorms te wagte wees.

Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Sowat 8 mense dood in grondverskuiwings en oorstromings in Suidoos-Asië

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief