Daily lotto uitslae vir 28 Augustus 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 07, 12, 14, 21, 30 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,007 op Thursday 28 August 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 07, 12, 14, 21, 30 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Vandag se openbare deelnameproses oor voorgenome mynbou op die Rooifontein-plaas aan die grens van Kimberley, het gewys op sterk openbare teenkanting en die VF…
GAUTENG. – ‘n Vrou is Woensdagoggend omstreeks 08:30 deur ‘n man met wie sy glo in ‘n verhouding betrokke was by Uitkyk Stationery Bookshop…
GAUTENG. – ’n Polisiesersant van Brakpan het Maandagmiddag omstreeks 16:30 eers sy vrou noodlottig gewond, twee kinders, skoonma en huiswerker beseer en daarna sy…
LOUISANA, VSA. – ’n Swanger tiener wat Sondag in ’n padwoedevoorval geskiet is, se kind is deur ‘n keisersnee gebore terwyl sy aan die lewe…
Deur Ronell Theron vir LiG Ek het ’n belofte aan God gemaak dat ek sal getuig as ek weer kan loop. Hier is my…
Deur Jaco Strydom vir Kerkbode Ek het Len Muller die eerste keer op Richardsbaai ontmoet. Dit was jare gelede. Hy was ’n jeugwerker by…
ATLANTA, VSA. – Adriana Smith se familie het gesê die baba wat gebore is terwyl sy breindood was en aan die lewe gehou is…
Deur René Badenhorst vir LiG Wanneer daar weer berig word oor ’n tiener se selfdood, laat dit almal verslae. Sprakeloos. Magteloos. Is daar dan…
OOS-KAAP. – ‘n Ma (21) van ‘n 3-jarige seun is Dinsdag in Mthatha in hegtenis geneem op aanklag van beweerde seksuele aanranding van die…