Reën vir vandag voorspel

Lees ook :

Reën vir vandag voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.

Lees ook: Drie beseer toe helikopter op hoofweg neerstort

Daar is ‘n moontlikheid van donderstorms, maar nog geen waarskuwings is vir vandag uitgereik nie.

Reën is vir Donderdag vir die Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel, asook vir Vrydag vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Die publiek word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Drie beseer toe helikopter op hoofweg neerstort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief