Lotto uitslae vir 8 Oktober 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 07, 11, 29, 35, 46, 56. Bonus: 26. Lotto Plus 1: 04, 12, 26, 39, 40, 45. Bonus: 09. Lotto Plus 2: 19, 28, 34, 38, 43, 57. Bonus: 13.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,048 op Wednesday 8 October 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 07, 11, 29, 35, 46, 56. Bonus: 26. Lotto Plus 1: 04, 12, 26, 39, 40, 45. Bonus: 09. Lotto Plus 2: 19, 28, 34, 38, 43, 57. Bonus: 13.…
GAUTENG. – Beamptes van die Johannesburg-metropolisie (JMPD) se taktiese reaksie-eenheid het tydens roetinepatrollie meer as 4 000 vermoedelik gesteelde SIM-kaarte teruggevind en vier verdagtes…
AfriForum het Woensdag tydelik ’n hofskikking agter geslote deure tussen Eskom en Nersa gestuit, wat verbruikers oor drie jaar sowat R54 miljard deur ’n…
Hou jou troue by die Horseshoe Motel met oulike pakkette vir elke bruidspaar. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou…
‘n Pa van Empangeni het op 23 September die boerpot van R69 284 942.70 met PowerballPlus gewen. Hy het R45 bestee en self die nommers gekies.…
EGIPTE. – Volgens Hamas het dit ‘n lys name van Palestynse gevangenes vrygestel wat in ruil vir Israeliese gyselaars vrygelaat moet word. Hamas het…
LIMPOPO. – ’n 18-jarige man wat daarvan verdink word dat hy Dinsdag sy vyf maande oue babaseun in Jimmy James-dorp vermoor het, is dieselfde…
INTERNASIONAAL. – ‘n Vliegtuig van British Airways van Londen na Nigerië moes Sondag ‘n noodlanding maak nadat ‘n afgetrede militêre hoof tydens die vlug…
KWAZULU-NATAL. – ’n Groot mylpaal is by St. Charles College bereik met die aanvang van die bou van Suid-Afrika se eerste 50-meter Olimpiese standaard…
Die ANC en president Cyril Ramaphosa het ‘n “ekonomiese noodgeval” verklaar en het ‘n 10-punt plan voorgestel om die ekonomie te probeer verbeter. Lees…