Die Suid-Afrikaanse weerdiens het voorlopig reën en donderstorms vir môre en Saterdag voorspel.
Lees ook: Gevegte tussen Thailand en Kambodja duur voort
Reën en donderstorms is vir môre voorspel vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap.
Daar is reën en donderstorms vir Saterdag vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: Gevegte tussen Thailand en Kambodja duur voort
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: