Reën voorspel vir die naweek

Lees ook :

Reën voorspel vir die naweek fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën vir vandag en vir die naweek voorspel. Reën met moontlike donderstorms is vir vandag in dele van die Noord-Kaap, Gauteng, Vrystaat, Noord-Wes, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.

Lees ook: EasyJet-vliegtuie bots op Manchester-lughawe

Reën, moontlike donderstorms en koue temperature word voorspel vir Saterdag vir dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Gauteng, Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga.

Dele van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo kan Sondag reën, koue en moontlik donderstorms te wagte wees.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: EasyJet-vliegtuie bots op Manchester-lughawe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief