Reën word voorspel vir Donderdag en Vrydag, met gepaardgaande koue temperature.
Lees ook: Brandstofheffing vandag van krag ná EFF hofaansoek verloor
Die Suid-Afrikaanse weerdiens sê die Noord-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo gaan Donderdag reën kry. Die Noord-Kaap, Vrystaat en Limpopo kom Vrydag aan die beurt.
Daar word het ook voorspel dat daar moontlike donderstorms in die sentrale en oostelike dele van die land sal wees.
Bronne: SAWD
Lees ook: Brandstofheffing vandag van krag ná EFF hofaansoek verloor





