Reën voorspel vir res van die week

Lees ook :

Reën voorspel vir res van die week fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die res van die week met erge donderstorms te wagte oor die grootste dele van die land.

Lees ook: Trump teken uitvoerende bevel aangaande VSA-verkiesings

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en oorstromings is vir vandag in die Noord-Kaap en Noord-Wes uitgereik.

Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om laagliggende brûe te vermy. Mense word herinner om weg te bly van lopende water.

Bronne: SAWD

Lees ook: Trump teken uitvoerende bevel aangaande VSA-verkiesings

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief