Brekende Nuus
Afrikaans

Reën voorspel vir vandag

Reën voorspel vir vandag

fotokrediet: SAWD
Reën voorspel vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir vandag oor die grootste deel van die land.

Lees ook: Konstruksiewerkers lewendig gevind in metaalhouers na sneeustorting

Daar is ook ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, wind, hael, weerlig en oorstromings uitgereik vir dele van die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, KZN en Mpumalanga.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om riviere, laagliggende brûe en lopende water te vermy.

Bronne: SAWD

Lees ook: Konstruksiewerkers lewendig gevind in metaalhouers na sneeustorting