Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vir vandag reën voorspel oor die grootste deel van die land met waarskuwings oor donderstorms.
Lees ook: Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tydstip dood
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, oorstromings, hael en wind is uitgereik vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en die Oos-Kaap.
Reën is ook voorspel vir die grootste deel van die land op Saterdag en Sondag.
Bronne: SAWD
Lees ook: Brandweerhoof sê Gene Hackman en Betsy Arakawa is op ongeveer dieselfde tydstip dood