KENNISGEWING VAN BOEDELREKENING TER INSAE
(Artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
Kennis geskied hiermee dat die eerste en finale likwidasie- en distribusierekening in die boedel van die oorledene hieronder genoem, vir ‘n tydperk van 21 dae vanaf 23 Mei 2025, ter insae sal lê by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad en die Landdroskantoor Wellington.
In die boedel van: Wyle Japie Samuels
Identiteitsnommer: 550314 5031 08 2
Laaste bekende adres: 7B West Street, Wellington, 7655
Datum van afsterwe: 17 Augustus 2021
Boedelnommer: 14158/2023
In die geval van huwelik in gemeenskap van goedere: Nie van toepassing.
Datum van publikasie: 23 Mei 2025
Prokureurs vir die eksekuteurs:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
Adres: Hoofstraat 109, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401/ 021 871 1402
E-pos: [email protected]











