Regskennisgewing: Blackburn Commercial (Pty) Ltd

KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)

In die boedel van:
Van: Engelbrecht
Voorname: Susanna Engela Johanna
Identiteitsnommer: 640503 0157 08 0
Datum van afsterwe: 17 Maart 2025
Boedelnommer: 012140/2025
Laaste bekende adres: Eenheid 10, Uitkamp Kompleks, Mosselbankrivierlaan 8, D’Urbanvale, Durbanville

Alle persone met vorderings teen die boedel word hiermee versoek om hul eise by die ondergetekende in te dien binne ’n tydperk van 30 (DERTIG) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.

In die geval van huwelik in gemeenskap van goedere: Nie van toepassing nie

Datum van publikasie: 8 Augustus, 2025

Naam en adres van Eksekuteur of Gemagtigde Agent:
HF Blackburn
Namens Blackburn Commercial (Edms.) Bpk.
Hoofstraat 109, Paarl, 7646, tel. 021 871 1401 of 021 871 1402

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan legal@nuusflits.com om regskennisgewings te plaas
Send an email to legal@nuusflits.com to place legal notices.