Brekende Nuus
Afrikaans

Regskennisgewings vir 28 Augustus 2026 nou aanlyn beskikbaar by Nuusflits

Die regskennisgewings wat Vrydag 28 Augustus 2026 gepubliseer is, is nou aanlyn beskikbaar en kan deur lede van die publiek besigtig word.

Nuusflits publiseer weekliks regskennisgewings wat ingevolge verskeie wetlike prosesse aan die publiek bekend gemaak moet word.

Die gepubliseerde kennisgewings word ook in ’n digitale argief bewaar, waar vorige uitgawes volgens publikasiedatum geraadpleeg kan word.

Dit maak dit makliker vir onder meer boedelbegunstigdes, skuldeisers, prokureurs, eksekuteurs en ander belanghebbendes om gepubliseerde kennisgewings op te spoor.

Die volledige uitgawe van 28 Augustus 2026 kan hier besigtig word:

Die aanlyn argief bevat ook vorige uitgawes van regskennisgewings wat deur Nuusflits gepubliseer is.

Moet jy ’n regskennisgewing publiseer?

Legal Notice Publishing fasiliteer die publikasie van regskennisgewings in Nuusflits en, waar van toepassing, die indiening van kennisgewings vir publikasie in die Staatskoerant.

Meer inligting oor die plasing van ’n regskennisgewing is beskikbaar by Legal Notice Publishing.