Riaan Benadé se nuwe lied pas vrygestel

Lees ook :

Die lied is op alle digitiale platforms beskikbaar. Foto: Facebook

Lees ook: Sanger Riaan Benadé sorg vir opgewondenheid by bejaardes

Aanhangers van Riaan Benadé het rede om opgewonde te wees. Sy nuutste enkelsnit, Stoom, is pas vrygestel. Sy volledige album, Die Lot, sien op 12 April die lig.

“Ek hoop stoom blaas uit julle karre uit vandag, maar vir die regte redes!” het hy op sy Facebook-blad geskerts. “My eie persoonlike vrou speel selfs in die video saam met my.”

Sommige aanhangers het gesê die lied is hulle nuwe gunsteling. In die musiekvideo is Benadé se hare grys en sosialemediagebruikers is mal daaroor.

Stoom is op alle digitale platforms beskikbaar. Kliek hier om na die lied te luister.

Die musiekvideo:

Bron: Riaan Benadé Facebook-blad, YouTube

Lees ook: Sanger Riaan Benadé sorg vir opgewondenheid by bejaardes

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief