Ricus Nel se pa sterf

Lees ook :

Foto's: Ricus Nel

Ricus Nel, die gewilde Suid-Afrikaanse sanger, het vanoggend (Saterdag 28 Maart) ’n emosionele huldeblyk aan sy pa Koos, in wie se boere-orkes hy eens gespeel het, gedeel met sy afsterwe.

Nel skryf op sosiale media dat hy dankbaar is dat sy pa nou “veilig by die Here” is. Hy voeg by dat hy baie van sy pa in sy eie seuntjie, Dawid, raaksien en dat dit vir hom troos bring in hierdie moeilike tyd. Hy sê ook hy is dankbaar dat hy die geleentheid gehad het om behoorlik afskeid te kon neem.

“Rus sag my Pa. Ek weet Pa is veilig by die Here. Dankie vir ALLES Pa. Ek het soveel herrineringe en stories wat ek sal onthou. Ek sien so baie van Pa in my seuntjie Dawid en daaraan kan ek darem vasklou. Daai laaste foto, dis hoe ek Pa altyd sal onthou. Dankie vir alles Pa. Ek sal mooi kyk na Ma. So dankbaar ek kon Pa mooi groet. Sê groete vir Theuns en Oom Cassie. Lief vir Pa vir altyd. X”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief