Rina Hugo en Johan vier 53ste huweliksherdenking

Lees ook :

Rina Hugo en Johan vier 53ste huweliksherdenking. Foto's: Facebook

Die sangeres, Rina Hugo, het ’n foto van haar en haar man, Johan van Rensburg, op hulle troudag op sosiale media gedeel. Volgens haar inskrywing is hulle vandag 53 jaar getroud.

“Vandag 53 jaar terug. Baie geseënd,” lui haar inskrywing.

Aanhangers het hulle ’n gelukkige huweliksherdenking toegewens. “Wat ’n voorbeeld!” het een opgemerk.

’n Ander kommentaar het gesê hulle lyk nog net so verlief soos op hulle troudag.

Bron: Rina Hugo Facebook-blad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief