Roan Ash sluit by Warner Music in Nashville aan

Lees ook :

Roan Ash sluit by Warner Music in Nashville aan. Foto: Warner Music Nashville

NASHVILLE, TENNESSEE. – Die Suid-Afrikaanse sanger Roan Ash het aangekondig dat hy ‘n kontrak by die platemaatskappy Warner Music in Nashville Tennessee geteken het.

Hy is tans in Nashville gevestig. Ash het ’n groot aanhang gekry na sy album Whiskey to my soul in 2018 uitgereik is.

Sy nuutste enkelsnit Holy Ground het onlangs verskyn. Luister hier na die lied.

Bronne: Warner Music Nashville, Country Land, Youtube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief