Rob besoek Gqeberha se strandfront

Lees ook :

Rob besoek Gqeberha se strandfront. Foto's: Luister FM

GQEBERHA, OOS-KAAP. – ’n Rob het vroeër vandag besoek naby die Shark Rock-pier in Gqeberha afgelê.

Luister FM berig die rob is omstreeks 11:00 voor die restaurant Barney’s opgemerk. “Alhoewel robbe nie ongewoon is aan ons kuslyn nie, is dit ongewoon vir hulle om so ver van hul eie beskawing af te beweeg.”

Inwoners is gemaan om nie die rob te nader nie. Sommige inwoners meen die rob moet “Barney” gedoop word.

Foto: Luister FM

Bronne: Luister FM, Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief