Roetinebesoek eindig tragies vir swanger paartjie

Lees ook :

(Fotokrediet: 1News)
(Fotokrediet: 1News)

‘n Paartjie van Queensland in Australië is dood toe hulle vliegtuig, waarin hulle na ‘n roetinebesoek op pad was, geval het.

Daily Mail berig die paartjie het Sondag vanaf Natal Downs, suid van die Charters Towers in Queensland, gevlieg en sou later in Lakeside, Airpark in Prosperine, land.

Rhiley Kuhrt en sy vrou het in Junie ‘n babadogter verwag en sou ‘n mediese afspraak by die Prosperine-hospitaal bywoon.

Toe die wit-en-groen Piper Cherokee egter later die dag nog nie by sy bestemming geland het nie, het owerhede met ‘n soektog begin.

Owerhede het vir twee dae na die vliegtuig gesoek voor die vliegtuigwrak Maandag gevind is.

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief