Rolene Strauss vier vandag haar 32ste verjaardag. Sy het op haar Facebook-blad genoem hoe dankbaar sy is teenoor God vir al haar seëninge, geleenthede en ook die uitdagings.
Rolene beskryf die afgelope jaar as ’n jaar van groei. “Growing our family, growing into entrepreneurship, and growing closer to God.”
Hulle derde seun se geboorte is om die draai. Sy het ook vandag haar RS-sonbrilreeks bekendgestel.
Bron: Rolene Strauss Facebook