Lees ook: Rusland blameer Oekraïne vir terreuraanval in Moskou
MOSKOU. – Twee tieners wat by die Moskou-konsertgebou wat aangeval is, werk , het minstens 100 mense tydens die terreuraanval ontruim.
Islam Khalilov (15) en Artem Donskov (14) het toekennings vir dapperheid, asook skootrekenaars ontvang vir hulle heldedade Vrydagaand tydens die terreuraanval. Khalilov en Donskov het mense gehelp om deur die nooduitgange te vlug toe vier aanvallers die konsertgebou ingegaan en begin skiet het.
Die seuns het die gebou laaste verlaat na hulle die mense almal veilig uitgekry het.
Bronne: Daily Mail, AP News, Yahoo News
Lees ook: Rusland blameer Oekraïne vir terreuraanval in Moskou





