Brekende Nuus
Afrikaans

Rust se wapenhanteerder skuldig op manslagaanklag

Hannah Gutierrez kan tot 18 maande tronkstraf opgelê word na die dood van kinematograaf Halyna Hutchins. Hutchins is in 2021 dood na Alec Baldwin haar op die filmstel geskiet het.

Rust-wapenhanteerder skuldig op manslag aanklagte

fotokrediet: Canva
Rust-wapenhanteerder skuldig op manslag aanklagte fotokrediet: Canva

Lees ook: Alec Baldwin se verhoordatum bekend

VSA. – Die wapenhanteerder op die Rust-filmstel is skuldig bevind op aanklag van onwillekeurige manslag na ’n twee week lange verhoor.

Hannah Gutierrez kan tot 18 maande tronkstraf opgelê word na die dood van kinematograaf Halyna Hutchins. Hutchins is in 2021 dood na Alec Baldwin haar op die filmstel geskiet het.

Gutierrez het per ongeluk lewendige ammunisie in die nagemaakte Colt.45 gelaai wat sy aan Baldwin tydens die verfilming oorhandig het. Baldwin se verhoor sal in Julie plaasvind.

Bronne: The Sun, BBC, People

Lees ook: Alec Baldwin se verhoordatum bekend