Ryanair-vliegtuig se wiele ontplof tydens landing

Lees ook :

Ryanair-vliegtuig se wiele ontplof tydens landing
Ryanair-vliegtuig se wiele ontplof tydens landing fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: NTSB waarsku oor Boeing 737-vliegtuie

ITALIЁ. – Al vier wiele van ’n Ryanair-vliegtuig het gister ontplof toe die vliegtuig in Italië geland het.

Alle vlugte by die Milan Bergamo-lughawe is eers opgeskort na vier wiele van ’n Ryanair-vliegtuig tydens landing ontplof het. Die vliegtuig is eers vasgekeer op die aanloopbaan en vlugte kan eers weer voortgaan wanneer die vliegtuig verwyder word. ‘n Deel van die aanloopbaan is ook in die proses beskadig.

Geen beserings is tydens die voorval aangemeld nie en die passasiers en bemanning kon die vliegtuig veilig verlaat.

Dit is onbekend wat veroorsaak het dat die wiele ontplof.

Bronne: NY Post, Daily Mail, The Sun

Lees ook: NTSB waarsku oor Boeing 737-vliegtuie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief