Brekende Nuus
Afrikaans

SA-kunstenaars wen toekennings in VSA

Suid-Afrikaanse kunstenaars wen toekennings in VSA

fotokrediet: X
Suid-Afrikaanse kunstenaars wen toekennings in VSA fotokrediet: X

Lees ook: Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify

LOS ANGELES, VSA. – Twee Suid-Afrikaanse kunstenaars het gisteraand toekennings by die BET Awards in Los Angeles gewen.

Tyla (22) van Johannesburg het die toekennings vir beste nuwe kunstenaar en beste internasionale optrede gewen. Sy het in Februarie ‘n Grammy ook gewen.

Makhadzi van Limpopo het die BET Viewers Choice-toekenning vir beste internasionale optrede gewen. Sy het hierdie eer op haar verjaardag behaal.

Bronne: SABC, IOL, Algoa FM

Lees ook: Sanger Tyla breek nog rekords op Spotify