SA stuur afvaardiging na VSA vir tariefonderhandelinge

Lees ook :

Suid-Afrika stuur afvaardiging na VSA vir tarief onderhandeling fotokrediet: Canva

Suid-Afrika het ’n afvaardiging na die VSA gestuur om voor te berei vir onderhandelinge oor die handelstarief wat Donald Trump verlede maand op invoere uit Suid-Afrika ingestel het.

Lees ook: President Cyril Ramaphosa spreek kommer uit oor VSA-tariewe

Die VSA-president, Donald Trump, het verlede maand ’n 30%-handelstarief op Suid-Afrikaanse goedere ingestel nadat die regering nie ’n ooreenkoms met hom kon bereik nie.

Ramaphosa het gesê verteenwoordigers van die presidensie en departement van handel is tans in die VSA om voor te berei vir verdere formele onderhandelinge wat “binne ‘n paar dae” sal plaasvind.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, AllAfrica

Lees ook: President Cyril Ramaphosa spreek kommer uit oor VSA-tariewe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief