Lotto uitslae vir 10 September 2025
boerpotte: Uitslae: Lotto: 19, 26, 28, 35, 37, 45. Bonus: 03. Lotto Plus 1: 12, 14, 15, 43, 49, 51. Bonus: 42. Lotto Plus 2: 08, 11, 27, 44, 45, 47. Bonus: 17.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,020 op Wednesday 10 September 2025.
boerpotte: Uitslae: Lotto: 19, 26, 28, 35, 37, 45. Bonus: 03. Lotto Plus 1: 12, 14, 15, 43, 49, 51. Bonus: 42. Lotto Plus 2: 08, 11, 27, 44, 45, 47. Bonus: 17.…
OOS-KAAP. – ‘n Man (69) en sy vrou is Dinsdagaand omstreeks 22:30 in hulle huis op ‘n plaas by Committees Drift, buite Makhanda (Grahamstad)…
GAUTENG. – Altsaam agt seunsleerlinge van Khomani-laerskool in Diepkloof, Soweto, is na bewering op 1 September eers deur ‘n gr. 7-leerling bedwelm, voordat hulle…
TUNISIË. – Greta Thunberg se flottielje met aktiviste wat Israel se see-blokkade op Gasa wil breek, het weer beweer dit is deur ’n hommeltuig…
NOORDWES. – Quintin Snyman (39) was Maandagoggend op die Rustenburgpad in ‘n ongeluk betrokke. Hy was onderweg werk toe, vermoedelik vir die Impalamyn, waar…
VK. – Die voormalige aanbieder van MasterChef, Gregg Wallace (60), het besluit om die BBC te dagvaar oor ’n databeskerming-eis. ’n Databeskerming-eis in die…
GAUTENG. – ’n Gr. 8-meisieleerling van Hoërskool Qalabotjha in Vlakfontein, Johannesburg-Suid, is Dinsdag dood nadat sy by die skool ineengestort het. Steve Mabona, GDO-woordvoerder,…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën vir vandag voorspel en ‘n waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik. Lees ook: Zelenski veroordeel Russiese aanval wat 21 pensionarisse…
GAUTENG. – ‘n Gr. 9-meisie van Hoërskool Davey in Daveyton, Ekurhuleni, het glo Dinsdag selfdood gepleeg. Steve Mabona, GDO-woordvoerder sê die polisie ondersoek steeds…
Suid-Afrika het Israel se “onwettige” aanval op Doha, Katar, veroordeel. Die woordvoerder vir die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Chrispin Phiri, het gesê…