SA Weerdiens waarsku teen hittegolf tot Saterdag

Lees ook :

Hittegolf duur voort tot Saterdag, weerwaarskuwings uitgereik
Hittegolf duur voort tot Saterdag, weerwaarskuwings uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die huidige hittegolf nou tot Saterdag gaan voortduur.

Waarskuwings vir donderstorms vir die Oos-Kaap en KZN vir vandag is uitgereik. Reën is ook vir ’n groot deel van die land voorspel.

Mense word gewaarsku om die weer vir veranderinge in hulle omgewing dop te hou.

Bronne: Saws

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief