Saak teen Putco-verdagtes tot môre uitgestel

Lees ook :

Saak teen Putco-verdagtes uitgestel tot môre fotokrediet: Canva

Die saak teen die twee verdagtes in die uitbrand van 51 Putco-busse is tot môre uitgestel.

Lees ook: Nog verdagtes in hegtenis geneem vir uitbrand van Putco-busse

Mduduzi Masango (31) en Steven Mthombeni (27) sal môre saam met die ander twee verdagtes in die saak in die hof verskyn vir ’n moontlike borgaansoek.

Die verdagtes sal in aanhouding bly.

Bronne: SAPD

Lees ook: Nog verdagtes in hegtenis geneem vir uitbrand van Putco-busse

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief