Saak teen Trump oor geklassifiseerde dokumente van rol geskrap

Lees ook :

Saak teen Trump oor geklassifiseerde dokumente van rol geskrap
Saak teen Trump oor geklassifiseerde dokumente van rol geskrap fotokrediet: Facebook

Lees ook: Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel

VSA. – Die strafsaak oor geklassifiseerde dokumente teen Donald Trump is van die rol geskrap.

Trump was daarvan beskuldig dat hy geklassifiseerde dokumente gevat het toe sy ampstermyn verstryk en hy die Withuis verlaat het.

Die regter in die saak, Aileen Cannon, het die saak van die rol geskrap oor “oortredings” deur die departement van justisie se aanstellingsklousule.  Sy het gesê die aanstelling van Jack Smith as spesiale aanklaer was teen die grondwet.

Jack Smith sal na verwagting teen die besluit appelleer.

Bronne: Daily Mail, The Independent, The Guardian

Lees ook: Donald Trump-saak oor dokumente uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief