Saak teen Zizi Kodwa tot 24 Oktober uitgestel

Lees ook :

Saak teen Zizi Kodwa tot 24 Oktober uitgestel
Saak teen Zizi Kodwa tot 24 Oktober uitgestel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Voormalige minister op borg van R30 000 vrygelaat

Die saak teen die voormalige minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa, en sakeman, Jehan Mackay, is tot 24 Oktober uitgestel.

Die paar word beskuldig daarvan dat hulle aan korrupsie, insluitend omkopery ten bedrae van byna R1.7 m., deelgeneem het.

Hulle het vanoggend in die Palm Ridge- gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn. Albei beskuldigdes is uit op R30 000 borg elk.

Bronne: eNCA, SABC News, IOL

Lees ook: Voormalige minister op borg van R30 000 vrygelaat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief