Lees ook: Amerikaner deur polisie in sy huis doodgeskiet na hy 911 bel
AMAOTI, KZN. – ’n Sakeman (38) is vermoor in sy huis ontdek.
Reaksie-eenheid SA (Rusa) en die polisie is geskakel na die man se liggaam gekry is. Die verdagtes het glo deur die dak by die huis ingekom en die sakeman sowat nege keer met ’n skerp voorwerp gesteek.
Die rowers het geld gesteel by die sakeman se snoepwinkel wat by sy huis was.
Bronne: Facebook
Lees ook: Amerikaner deur polisie in sy huis doodgeskiet na hy 911 bel





